'n Lys van dagblaaie wat in Suid-Afrika verskyn of verskyn het. Waar beskikbaar, word die datum waarop die koerant die eerste keer verskyn het, aangegee. 'n Tweede datum dui op die sluiting van die koerant, of in gevalle waar die koerant steeds bestaan, die jaar waarin hy opgehou het om as dagblad te verskyn.
Nasionaal Die Papier (Nasionaal, met die redaksiekantoor in Rosebank, Johannesburg) (2026 - )
Wes-Kaap Die Burger (1915 - ) Cape Argus (1857 - ) Cape Times (1876 - ) Cape Son (2006 - 2008) Daily Voice (2005 - ) Die Son Die Suiderstem (1936 - 1949) Vukani (weeklikse koerant vir die townships)
Oos-Kaap Daily Dispatch (1872 - ) Daily Representative (Queenstown) (1859 - ) (tans weekliks op Vrydae as The Rep) Evening Post (1950 - 2000) Grocott's Mail (Grahamstad) (1872 - ) (sedert 1965 tweekeer per week) Grahamstown Journal (1831 - 1920) The Herald (1845 - ) Oosterlig (1937 - 1993)
Noord-Kaap Diamond Fields Advertiser (1878 - )
KwaZulu-Natal Daily News (1878 - ) The Mercury (1852 - ) Isolezwe (2002 - ) The Witness (1846 - )
Vrystaat The Friend (1850 - 1985) Volksblad (1915 - 2020)
Gauteng Beeld (1974 - 2024) Business Day (1986 - ) The Citizen (1976 - ) Daily Mail (1990 - 1990) Daily Sun Hoofstad (1968 - 1983) Oggendblad (1972 - 1983) Pretoria News (1898 - ) Rand Daily Mail (1902 - 1985) Die Transvaler (1937 - 1993) Sowetan (1981 - ) The Star (1871 - ) The Times (2007 - ) Transvaal Leader (1899 - 1915) (saamgesmelt met Rand Daily Mail) Die Vaderland (1936 - 1988) Die Volkstem (1873 - 1950)
Dagblaaie