Die Daily Mail was 'n dagblad wat enkele maande lank in 1990 in Johannesburg uitgegee is deur die personeel van die destydse Weekly Mail, tans die Mail & Guardian. Dit moenie verwar word met die Britse poniekoerant met dieselfde naam nie.

Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse dagblaaie

Kategorie:Gauteng Kategorie:Suid-Afrikaanse koerante