Conophytum acutum is 'n sukkulent wat deel is van die Aizoaceae familie. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap op die Knersvlakte voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 163 km² en daar is drie subpopulasies bekend.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
acutum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika