Conophytum achabense is 'n sukkulent wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap in die Boesmanland voor. Dit het 'n voorkomsgebied van slegs 4 km² en kom naby 'n sinkmyn voor, dit word bedreig deur toekomstige uitbreidings aan die myn.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World
achabense Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika