Dzjanai (Russies: Джанай) is 'n dorpie in Krasnojarski-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Dzjanai Plaaslike Munisipaliteit wat nog vier kleiner nedersettings insluit, en lê op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta.
Demografie Volgens Sensus 2010 het Dzjanai 904 inwoners gehad. Etniese Nogais vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010Persentasie Nogais 520 57,5% Kasakke 157 17,4% Tartare 123 13,6% Russe 12 1,3% Turkmene 9 1% Oesbeke 4 0,4% Onbekend 79 8,7% Totaal 904 100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast