Kupriet is 'n mineraal met formule .
In Suid-Afrika word dit op heelparty plekke aangetref soos die Messinamyn in Musina in die Vhembe-distriksmunisipaliteit van Limpopo of in Okiep se koperstreek in die Namakwa-distriksmunisipaliteit van Noord-Kaap.
Dit word gewoonlik as 'n oksidasieproduk van kopersulfiede in die boonste sones van 'n aar aangetref, dikwels saam met gedeë koper, malagiet, asuriet, limoniet en chalkosiet
Sien ook koper(I)oksied
Verwysings