Linconia alopecuroidea is 'n meerjarige, blomdraende struik wat deel is van die Bruniaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Die plant kom vanaf die Langeberg tot by die Gouritsrivier voor en word as seldsaam beskou.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

alopecuroidea Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika