Thamnea depressa is 'n meerjarige, blomdraende struik wat deel is van die Bruniaceae familie. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en was deel van die fynbos. Dit het by Genadendal voorgekom. Dit word as uitgestorwe beskou; waar die plant gevind is in 1815 deur William John Burchell, is nou omskep in plantatasies en is ook besmet met indringerplante.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
depressa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika