Die jaar 1370 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 70ste jaar van die 14de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure 24 Mei – Die Verdrag van Stralsund maak ´n einde aan die oorlog tussen Denemarke en die Hanse. 7 Junie – Pous Urbanus V stel Pierre d'Estaign en Pietro Corsini aan as kardinaal. 5 September – Pous Urbanus V begin sy terugkeer van Rome na Avignon. 24 September – Pous Urbanus V kom in Avignon aan na sy terugkeer uit Rome. 30 Desember – Pous Gregorius XI volg Pous Urbanus V op.

Geboortes Olaf II van Denemarke, koning van Denemarke en as Olaf IV koning van Noorweë († 1387) Teenpous Johannes XXIII († 1419) Johannes VII Palaiologos, keiser van die Bisantynse Ryk († 1408) Michelino da Besozzo, Italiaanse skilder († 1455)

Sterftes 19 Desember – Pous Urbanus V, die 200ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1310).

Kategorie:14de eeu