Sofía (gebore Prinses Sofía van Griekeland en Denemarke; Grieks: Σοφία; 2 November 1938) is lid van die koningshuis van Spanje. Sy was van 22 November 1975 tot 19 Junie 2014 koningin van Spanje as die vrou van koning Juan Carlos I. Sy was die oudste kind van koning Paul van Griekeland en sy vrou, Friederike van Hannover.

Sofía is in 1962 getroud met die destydse infante Juan Carlos en het koningin geword toe haar man die troon in 1975 bestyg.Genealogisches Handbuch des Adels, Fürstliche Häuser XV. "Spanien". C.A. Starke Verlag, 1997, pp. 20, 100-101. (in German) Op 18 Junie 2014 het Juan Carlos geabdikeer ten gunste hulle seun, Felipe VI.

Verwysings

Skakels

Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Spaanse adel