Panarthropoda is die groepering van verskeie diere vertakkings wat sekere morfologiese en genetiese eienskappe deel. Hierdie voorgestelde tak sluit die volgende bestaande takke in: Arthropoda (wat insekte, spinnekoppe, korsagtiges, en meer insluit), Tardigrada (waterbere), en Onychophora (fluweelwurms).
220x124px|duimnael|regs|Panarthropoda
Verwysings
Bronnelys