Kampala 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Distrik Kampala Koördinate Stigting 1890 Oppervlakte: - Totaal 189 vk km Hoogte bo seevlak 1 190 m Bevolking: - Totaal (2011) 1 659 600 - Bevolkingsdigtheid 9 429,6/vk km Tydsone UTC +3 - Somertyd UTC +3 Burgemeester Erias Lukwago Amptelike webwerf kcca.go.ug
duimnael|links|Nasa-Satellietbeeld van Kampala thumb|left|Minibus taxi's Kampala is die hoofstad en grootste stad van Uganda met 'n bevolking van 1 659 600 in 2011 en 'n oppervlakte van 189 km². Die stad is naby aan die noordelike oewer van die Victoriameer geleë waar dit laat in die negentiende eeu gestig is. Dit word die hoofstad in 1963. Daar is 'n internasionale lughawe by Entebbe en die stad het ook 'n spoorwegstasie. Die Makerere-universiteit is in 1922 hier opgerig. Kampala se belangrikste bedrywe is bankwese, administrasie, die handel in vrugte en groente, teevermenging en -verpakking, brouery, tekstiele en koffie. Daar is twee katedrale.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Nedersettings in Uganda