Die ZF Mgcawu-distriksmunisipaliteit (voorheen "Siyanda") is een van die 5 distriksmunisipaliteite van die Noord-Kaap. Die setel van die munisipaliteit is in Upington. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Afrikaanssprekend. Die munisipaliteit se kode is DC8.
Geografie Munisipaliteite Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite: MunisipaliteitKodeBevolking Bevolking %Dawid Kruiper NC083 100 500 38.32%!Kai! Garib NC082 65 869 27.49%Tsantsabane NC085 35 093 14.77%!Kheis NC0884 16 637 7.64%Kgatelopele NC0886 18 687 9.36%Distriksbestuursgebied NCDMA08 9 083 4.33%
Belangrikste dorpe Upington Daniëlskuil Kakamas
Bure Die munisipaliteit word as volg begrens:
Heuwels in die distrik
Koppies
Bergpasse en -poorte
Demografie Die volgende statistiek is van die sensus in 2011. TaalPopulasie%Afrikaans 178 452 76.40%Tswana 36 978 15.83%Xhosa 6 380 2.73%Engels 4 139 1.77%Suid-Sotho 2 360 1.01%Ander 1 665 0.71%Zoeloe 1 111 0.48%Ndebele 658 0.28%Noord-Sotho 412 0.18%Venda 285 0.12%Swazi 161 0.07%Tsonga 154 0.07%
Geslag GeslagPopulasie%Manlik120 168 50.75%Vroulik116 616 49.25%
Etniese groepering Etniese groeperingPopulasie%Kleurling 142 916 60.36%Swart 69 512 29.36%Blank 19 371 8.18%Asiaties 1 707 0.72%
Ouderdom OuderdomPopulasie%00 - 04 22 038 10.50%05 - 09 21 689 10.33%10 - 14 21 341 10.17%15 - 19 21 753 10.36%20 - 24 19 101 9.10%25 - 29 18 165 8.65%30 - 34 16 403 7.82%35 - 39 14 837 7.07%40 - 44 13 001 6.19%45 - 49 10 592 5.05%50 - 54 8 409 4.01%55 - 59 6 343 3.02%60 - 64 5 504 2.62%65 - 69 4 226 2.01%70 - 74 2 720 1.30%75 - 79 1 831 0.87%80 - 84 1 164 0.55%85 - 89 512 0.24%90 - 94 209 0.10%95 - 99 33 0.02%100 plus 12 0.01%
Politiek Verkiesingsuitslae Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004. Populasie 18 en ouer: 131 760 [62.78% van die totale populasie] Totale stemme: 75 264 [35.86% van die totale populasie] Stempersentasie: 57.12% van die persentasie van die stemgeregtigdes PartyStemme%ANC 50 826 67.53%OD 7 747 10.29%DA 6 776 9.00%NNP 5 401 7.18%ACDP 1 299 1.73%VF+ 1 269 1.69%UDM 690 0.92%Azapo 372 0.49%PAC 183 0.24%UCDP 160 0.21%IVP 110 0.15%EMSA 66 0.09%NA 65 0.09%PJC 59 0.08%KISS 48 0.06%SOPA 45 0.06%UF 36 0.05%CDP 32 0.04%NLP 32 0.04%TOP 28 0.04%MF 20 0.03% Totaal 75 264 100.00%
Verwysings
ZF Mgcawu-dm webblad Munisipale Afbakeningsraad StatsSA sensus 2001 blad OVK 2004 verkiesingsuitslae
Kategorie:Distrikte van Suid-Afrika