Libreville 280px Kaart Wapen 180px|senter 90px|senter Vlag 75px|senter Land Provinsie Estuaire Koördinate Stigting 1839 Oppervlakte: - Totaal vk km Hoogte bo seevlak 0 m Bevolking: - Totaal (2013) 797 003 - Bevolkingsdigtheid /vk km Tydsone UTC +1 - Somertyd UTC +1 Burgemeester Rose Raponda Amptelike webwerf libreville.ga
Libreville (Frans vir Vrystad) is die hoofstad en grootste stad van Gaboen met 'n bevolking van 797 003 in 2013. Die stad is die tuiste van ongeveer die helfte van die bevolking van Gaboen en het een van die grootste Europeër-bevolking in Sentraal-Afrika.
Geografie Libreville lê by die mond van die Komorivier, langs die Golf van Guinee. Daar is 7 distrikte in Libreville: Batterie IV, Quartier Louis, Mont-Bouët, Nombakélé, Glass, Oloumi en Lalala.
Geskiedenis Die Mpongwé mense het gewoon op die plek waar Libreville vandag is. In 1839 is Gaboen oorgeneem deur die Franse Ryk. Later is 'n klein dorpie gebou vir slawe wat vrygelaat is en die naam Libreville (Vrystad) is in gebruik geneem. In 1960 was die bevolking 30 000, maar sedertdien het die stad se bevolking baie gegroei.
Lughawe Libreville Internasionale Lughawe is 11 km ten noorde van die stad.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in Gaboen