Obilnoje (Russies: Обильное) is 'n dorpie in Sarpa-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Obilnoje Plaaslike Munisipaliteit wat nog een kleiner nedersetting, Lista, insluit. Dit lê 30 kilometer suidwes van die rajon se setel, Sadowoje.

Demografie Volgens Sensus 2010 het Obilnoke 1 166 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Etniese groepeSensus 2010Persentasie Russe 903 77,4% Dargine 121 10,4% Azerbeidjanners 39 3,3% Tsjetsjniërs 39 3,3% Kalmikiërs 12 1% Ander groepe 54 4,6% Totaal 1 166 100%

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Kalmikië