Die Pondokransvygie (Delosperma abbottii) is 'n meerjarige sukkulent wat deel is van die Aizoaceae (vygie)-familie. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal in Suid-Afrika. Die plant is vernoem na Tony Abbott (1936–2013), die stigter van PlantLife-tydskrif.

Bronne PlantZAfrica Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika abbottii