Oemantsewo (Russies: Уманцево) is 'n dorpie in Sarpa-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit is die setel en die enigste nedersetting van die gelyknamige Oemantsewo Plaaslike Munisipaliteit. Dit lê op die Zelmenrivier 18 kilometer suidwes van die rajon se setel, Sadowoje.
Demografie Volgens Sensus 2010 het Oemantsewo 653 inwoners gehad. Etniese Russe en Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010Persentasie Russe 352 53,9% Kalmikiërs 220 33,7% Dargine 36 5,5% Ander groepe 40 6,1% Onbekend 5 0,8% Totaal 653 100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Kalmikië