Oewari (Russies: Увары) is 'n dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Tsjagan Plaaslike Munisipaliteit wat nog twee nedersettings, Oespech en Tsjagan, insluit. Soos baie ander dorpies in Kamiziak-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Dit lê op die linkeroewer van die gelyknamige Oewaririvier 8 kilometer suidwes van die rajon se setel, Kamiziak.

Demografie Volgens Sensus 2010 het Oewari 1 034 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast