Basinsk (Russies: Басинск) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Liman Stedelike Munisipaliteit van die gelyknamige rajon behoort. Dit lê naby die spoorlyn wat Astrachan met Dagestan verbind.

Demografie Volgens Sensus 2010 het Basinsk 141 inwoners gehad. Etniese Tsjetsjniërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast