Tsjapajewo (Russies: Чапаево) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Karalat Plaaslike Munisipaliteit wat nog twee nedersettings, Karalat en Parigino, insluit. Soos baie ander nedersettings in Kamiziak-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.
Demografie Volgens Sensus 2002 het Tsjapajewo 458 inwoners gehad. Etniese Kasakke en Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010Persentasie Kasakke 217 47,4 % Russe 206 45 % Duitsers 6 1,3 % Tartare 6 1,3 % Koemikke 4 0,9 % Oekraïners 3 0,7 % Tsjetsjniërs 3 0,7 % Onbekend 13 2,8 % Totaal 458 100 %
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast