Azofski (Russies: Азовский) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Razdor Plaaslike Munisipaliteit. Soos baie ander nedersettings in Kamiziak-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.
Demografie Volgens Sensus 2010 het Azofski 243 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010Persentasie Kasakke 112 46,1% Russe 89 36,6% Azerbeidjanners 6 2,5% Dargine 5 2,1% Oekraïners 5 2,1% Tartare 4 1,6% Onbekend 22 9,1% Totaal 243 100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast