Admiralteiskaja Kosa (Russies: Адмиралтейская коса) is 'n voorstad en historiese buurt van Astrachan, Rusland. Dit lê naby die Wolgarivier tussen die voorstede Kosa en Elling.

In 1993 het Admiralteiskaja Kosa die amptelike status van 'n beskermde histories gebied gekry danksy sy unieke houtargitektuur wat voor die Russiese Rewolusie gebou is.

Verwysings

Eksterne skakels .

Kategorie:Voorstede van Astrachan