Beloöziorski (Russies: Белоозёрский) is 'n dorpie in Kalmikië, Rusland wat tot die Joesta Plaaslike Munisipaliteit van die gelyknamige rajon behoort. Dit lê 79 kilometer suidwes van die rajon se setel, Tsagan Aman.

Demografie Volgens Sensus 2010 het Beloöziorski 121 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Etniese groepeSensus 2010Persentasie Kalmikiërs 82 67,8% Kasakke 26 21,5% Russe 13 10,7% Totaal 121 100%

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Kalmikië