Sajgatsjni (Russies: Saigatsjni) is 'n klein dorpie in Narimanof-rajon van Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Astrachanski Plaaslike Munisipaliteit behoort. Dit lê op die grens met die Republiek van Kalmikië, 'n ander federale deelgeibed van Rusland. Die dorpie se naam kom van die Russiese woord vir "saiga", 'n wildsbokspesie.
Demografie Volgens Sensus 2010 het Saigatsjni 202 inwoners gehad. Etniese Dargine vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010Persentasie Dargine 104 51,5% Kasakke 44 21,8% Russe 39 19,3% Belarusse 6 3% Tartare 5 2,5% Onbekend 4 2% Totaal 202 100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast