Delta (Russies: Дельта) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit is in die Wolga-rivierdelta geleë, waarvan sy naam afgelei is.
Demografie Volgens Sensus 2010 was daar 70 inwoners op Delta. Ten spyte van die nedesersetting se klein bevolking, is dit etnies baie divers.
Etniese groepeSensus 2010PersentasieKasakke 17 24,3%Tartare 17 24,3%Russe 16 22,9%Nogais 3 4,3%Onbekend 17 24,3%Totaal70100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast