Die Sekhukhuniboesmanstee (Lydenburgia cassinoides) is 'n boom wat deel is van die Celastraceae familie. Die spesie is endemies aan Limpopo en Mpumalanga en kom van Roossenekal tot by die Strydpoortberg voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 2500 km² en word bedreig omrede die spesie te veel geoes word vir gebruik.
Die boom se FSA-nommer is 406.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Lydenburgia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika