Die Swazigeelkeurboom (Calpurnia glabrata) is 'n struik of boom wat deel is van die Fabaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in KwaZulu-Natal en Mpumalanga voor.
Die boom se FSA-nommer is 219.2.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Calpurnia Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika