Die spanningsintensiteitsfaktor is 'n skaalfaktor, gewoonlik aangedui deur die simbool , wat in lineêre elastiese breukmeganika gebruik word om die verhoging van toegepaste spanning by die punt van 'n kraak van bekende grootte en vorm te beskryf.Metals Handbook Volume 13: Corrosion. 1987. p 12 Die spanningsintensiteitsfaktor staan bekend as die modus I breuktaaiheid. Breuktaaiheid kwantifiseer 'n materiaal se vermoë om kraakvoortplanting te weerstaan.
Verwysings
Kategorie:Meganiese ingenieurswese