Freylinia (klokkiesbos) is 'n genus van blomdraende plante in die Scrophulariaceae familie. Die genus se spesies is struike wat in Afrika en Asië voorkom. Agt van die spesies is deel van die fynbos.

Spesies Daar is tien spesies wat tot die genus hoort:https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:37657-1 Freylinia brevistyla J.C.Manning & Helme Freylinia crispa van Jaarsv. Freylinia densiflora Benth. Freylinia helmei van Jaarsv. Freylinia lanceolata (L.f.) G.Don Freylinia longiflora Benth. Freylinia tropica S.Moore Freylinia undulata (L.f.) Benth. Freylinia visseri van Jaarsv. Freylinia vlokii van Jaarsv.

Verwysings