Die Botrivierheuningklokkiesbos (Freylinia helmei) is 'n struik wat deel is van die Scrophulariaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap by die Botrivier voor. Die plant is deel van die fynbos.
Die struik se FSA-nommer is 670.6https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Freylinia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika