Die Karooheuningklokkiesbos (Freylinia vlokii) is 'n struik wat deel is van die Scrophulariaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap in die Klein-Karoo by Rooiberg voor. Daar is slegs een populasie wat uit minder as 250 plante bestaan. Die plant word bedreig deur die onttrekking van grondwater. Die plant is deel van die fynbos.

Die struik se FSA-nommer is 670.7https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Freylinia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika