duimnael|Perliet
Perliet is 'n metastabiele laminêre aggregaat van ferriet en sementiet wat voortspruit uit die transformasie van austeniet by temperature bo die bainietreeks.Metals Handbook Volume 13: Corrosion. ASM International. 1987, p10
Verwysings
Kategorie:Metallurgie