Nemesia williamsonii is 'n eenjarige plant wat deel van die Scrophulariaceae familie is. Die spesie is inheems aan Namibië en Suid-Afrika.
Verspreiding Die spesie kom vanaf die Visrivier-canyon in die suide van Namibië voor tot by Ploegberg in die Richtersveld in die Noord-Kaap. Dit is deel van die Sukkulente Karoo-ekostreek.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online Biodiversityadvisor
williamsonii Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika