Die asbos (Mesembryanthemum parviflorum) is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap. Die spesie staan ook bekend as die lidjiesbos of loogbos.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

parviflorum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika