Die Groot Skerpioenbos (Mesembryanthemum pseudoschlichtianum) is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die plant is inheems aan Namibië en Suid-Afrika waar dit in die Noord-Kaap voorkom.
Galery
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
pseudoschlichtianum Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika