Braveheart is 'n Amerikaanse rolprent uit 1995 wat geregisseer is deur Mel Gibson.BRAVEHEART Die rolprent het 5 Oscars gewen tydens die 68ste Oscar-toekenningsaand.THE 68TH ACADEMY AWARDS | 1996
Hoofrolspelers Mel Gibson James Robinson Sophie Marceau Angus Macfadyen Patrick McGoohan Catherine McCormack Mhairi Calvey Brendan Gleeson
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse rolprente Kategorie:Engelse rolprente