Chicago is 'n Amerikaanse rolprent uit 2002 wat geregisseer is deur Rob Marshall.CHICAGO Die rolprent het 6 Oscars gewen tydens die 75ste Oscar-toekenningsaand.THE 75TH ACADEMY AWARDS | 2003

Hoofrolspelers Renée Zellweger Catherine Zeta-Jones Richard Gere Queen Latifah John C. Reilly Christine Baranski Taye Diggs

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse rolprente Kategorie:Engelse rolprente