Shakespeare in Love is 'n Amerikaanse rolprent uit 1998 wat geregisseer is deur John Madden.SHAKESPEARE IN LOVE Die rolprent het 7 Oscars gewen tydens die 71ste Oscar-toekenningsaand.THE 71ST ACADEMY AWARDS | 1999
Hoofrolspelers Gwyneth Paltrow Joseph Fiennes Geoffrey Rush Colin Firth Ben Affleck Judi Dench Simon Callow
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse rolprente Kategorie:Engelse rolprente