Die Saturn IB was 'n Amerikaanse lanseer vuurpyl wat deur NASA in diens gestel is vir gebruik in die Apollo-program. Dit is 'n verbeterde Saturn I, die S-IV tweedefase van (400,000 N) is vervang met 'n S-IVB (890,000 N) vuurpyl.
Kategorie:Ruimtetuie
Die Saturn IB was 'n Amerikaanse lanseer vuurpyl wat deur NASA in diens gestel is vir gebruik in die Apollo-program. Dit is 'n verbeterde Saturn I, die S-IV…
Die Saturn IB was 'n Amerikaanse lanseer vuurpyl wat deur NASA in diens gestel is vir gebruik in die Apollo-program. Dit is 'n verbeterde Saturn I, die S-IV tweedefase van (400,000 N) is vervang met 'n S-IVB (890,000 N) vuurpyl.
Kategorie:Ruimtetuie
Gebaseerd op: Wikipedia — Saturn IB · auteursgeschiedenis.
Tekst: CC BY-SA 4.0.
Wikisyntaxis en sjablonen zijn verwijderd; langere teksten zijn ingekort.