duimnael|Voorblad en titelblad van Breytenbach, J. H. (1969). Die Boere-offensief, Okt. – Nov. 1899. Die Geskiedenis van die Tweede Vryheidsoorlog in Suid-Afrika, 1899–1902. Vol. I. Met 'n handtekening deur die skrywer en 'n fotoportret van generaal Piet Joubert (1831-1900). duimnael|Boeksteels van J. H. Breytenbach: Die Geskiedenis van die Tweede Vryheidsoorlog in Suid-Afrika, 18991902, 19691996. Johan Hendrik Breytenbach (1917 – 3 Januarie 1994) was 'n Suid-Afrikaanse geskiedenisskrywer en staatshistorikus van die Tweede Vryheidsoorlog. Boekresensie. Boekresensie.Die Anglo-Ierse historikus Thomas Pakenham het verklaar "Ek het ook vryelik geleen uit die werk in Afrikaans van die Transvaalse Staatsargivaris, Dr. J.H. Breytenbach, wat reeds vier volumes van sy monumentale oorlogsgeskiedenis voltooi het, gebaseer op die staatsargief, Die Geskiedenis van die Tweede Vryheidsoorlog." Thomas Pakenham: The Boer War, George Weidenfeld & Nicolson, London, 1979. Abacus, 1992. . Introduction bladsy xvi.

Hy het as argiefamptenaar in diens van die Staatsargief in Pretoria gewerk en die Tweede Vryheidsoorlog sedert 1940 bestudeer, en vanaf 1959 as staatshistorikus op las van die Minister van Nasionale Opvoeding en onder toesig van die departement Geskiedenis van die Universiteit van Pretoria. Breytenbach het vyf volumes van sy Die Geskiedenis van die Tweede Vryheidsoorlog in Suid-Afrika, 1899-1902 van 1969 tot 1983 gepubliseer en nog twee volumes beplan, maar is voortydig oorlede in 1994. Na sy dood het die Staatsargiefdiens in 1996 Deel 6 postuum tot en met die beskrywing van die Slag van Bergendal (21-27 Augustus 1900) gepubliseer deur sy aantekeninge te gebruik. Benewens hierdie groot werk het Breytenbach baie ander artikels en boeke oor die Suid-Afrikaanse geskiedenis gelewer.

Aanhalings Breytenbach oor die rede vir die skryf van Die Geskiedenis van die Tweede Vryheidsoorlog in Suid-Afrika, 18991902 (1969-1996):

Oor die oorgawe van generaal Cronjé by die Paardeberg met meer as 4 000 man en 62 vrouens en kinders op 27 Februarie 1900:

Publikasies Onder andere: Soek vir Johan Hendrik Breytenbach. National Library of South Africa. Soek vir Johan Hendrik Breytenbach. 1940: Andries François du Toit, sy Aandel in die Transvaalse Geskiedenis, Proefskrif Pretoria : Unisa, 1940. In 1942 in Reeks: Argiefjaarboek vir Suid-Afrikaanse geskiedenis. 1940: Gedenkalbum van die Tweede Vryheidsoorlog, redaksie. Kaapstad, Nasionale Pers, 1940. 1943: met Beyers, Coenraad; Venter, P. J.; Franken, J. L. M.; Thom, H. B.; Botha, C. Graham: Argief-jaarboek vir Suid-Afrikaanse Geskiedenis/ Archives Year Book for South African History (Sixth Year), Authority of the Minister of the Interior, 1943. 1948-1949: 1948: Die Tweede Vryheidsoorlog I. Voorspel tot die stryd, Nasionale Pers Beperk, Kaapstad, 1948. 1949: Die Tweede Vryheidsoorlog II: Ontplooiing van die Boere-offensief Oktober 1899, Nasionale Pers Beperk, Kaapstad, 1949. 1949: Die betekenis van die tweede Vryheidsoorlog ; vyftig jaar: 11 Okt. 1899 -- 11 Okt. 1949, Johannesburg: F.A.K., 1949. Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge. Derde Uitgawe 2002, met A. E. Breytenbach: Die Volkskomitee vir die Herdenking van die Tweede Vryheidsoorlog, 2002. . . 1949-1956: met Pretorius, H. S., & Joubert, D. C.: Suid-Afrikaanse Argiefstukke ; Notule Van Die Volksraad van die Suid-Afrikaanse Republiek (volledig met alle bylae daarby). Dl. I (1949): 1844-1850, dl. II (1950): 1850-1853, dl. III, dl. IV (1952): 1859-1863, dl. V (1953): (1864-1866), Dl. VI (1956): 1866-1867. Cape Times Ltd. for the Government Printer, Cape Town. 1950: Kommandant Danie Theron: Baasverkenner van die Tweede Vrijheidsoorlog, Kaapstad: Nasionale Boekhandel Beperk, 1950. 1952-1953, met van der Vyver, W.B.: Suid-Afrikaanse Argiefstukke ; Oranje-Vrystaat No. 1 : Notule van die Volksraad van die Oranje-Vrystaat. Deel 1 (1854 - 1855), South African archival records. Orange Free State, twee dele, Government Printer, Parow, Cape. 1954: Die Geskiedenis van die Krugerstandbeeld, Pretoria : Die Krugergenootskap, 1954. Nasionale Kultuurhistoriese en Opelugmuseum, Pretoria, 1979. 1958: Notule van die Natalse Volksraad (volledig met alle bylae daarby), Staatsdrukker, Parow 1958-1987. Reeks: Suid-Afrikaanse argiefstukke. Vol. 1: Notule Natalse Volksraad (met bylae) 1838-1845; Vol. 2: Records of the Natal Executive Council 1846-1848; Vol. 3: Records of the Natal Executive Council 1849-1852; Vol. 4: Records of the Natal Executive Council 1853-1856; Vol. 5: Records of the Natal Executive Council 1856-1859; Vol. 6: Records of the Natal government house despatches 1845-1846. 1969-1996: 1969: 1971: . Tweede druk 1978, Staatsdrukker, Pretoria. Derde druk 1986, Staatsdrukker, Pretoria. 1973: 1977: 1983: 1996:

1980: met Jan Ploeger: Majuba gedenkboek : uitgegee ter herdenking van die Boere se stryd ter verkryging van hul onafhanklikheid 'n eeu gelede, Roodepoort : Cum Boeke / CUM Books, 1980. / .

Verwysings

Eksterne skakels Skanderings vir Breytenbach: Die Geskiedenis van die Tweede Vryheidsoorlog in Suid-Afrika, 18991902 Volledige teks PDF skanderings van Volledige teks PDF skanderings van Volledige teks PDF skanderings van

Kategorie:Afrikaners Kategorie:Geboortes in 1917 Kategorie:Sterftes in 1994 Kategorie:Suid-Afrikaanse akademici Kategorie:Suid-Afrikaanse geskiedkundiges Kategorie:Tweede Vryheidsoorlog