Kirkia dewinteri is 'n boom wat deel is van die Kirkiaceae familie. Die plant is endemies aan Namibië.

Beskrywing Hierdie seldsame spesie word op rotsige gebiede gevind, en groei gewoonlik tot 'n 5m hoog. Die bas is geel met swartagtige kolle. Die vrug is 'n klein houtagtige kapsule wat in vier kleppe splinter.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bron Plants of the World Online

Verwysings

Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Kirkia Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Endemiese plante van Namibië