Die valswitessenhout (Pseudobersama mossambicensis) is 'n boom wat deel is van die Meliaceae familie. Die spesie is inheems aan Kenia, Mosambiek, Tanzanië en in Suid-Afrika, in KwaZulu-Natal. Die spesie is die enigtse in die genus en dit is dus 'n monotipiese takson.
Die boom se FSA-nommer is 302.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Monotipiese takson Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië