Eliza Jane Scanlen (geb. 6 Januarie 1999) is 'n Australiese aktrise. Sy het prominent geword deur Tabitha Ford in die Australiese sepie Home and Away (2016) te vertolk, voordat sy lof ontvang het vir die rol van 'n moeilike tiener in die HBO-minireeks Sharp Objects (2018). In 2022 het sy 'n jong Eleanor Roosevelt in die Showtime-reeks, The First Lady, vertolk.Eliza Scanlen Biography
Sy het haar rolprentdebuut in 2019 gemaak, met hoofrolle in die drama Babyteeth en Greta Gerwig se tydperkdrama Little Women.
Filmografie Rolprente Jaar Titel Rol Notas2019Babyteeth Milla FinlayLittle Women Elizabeth "Beth" March2020The Devil All the Time Lenora Laferty2021OldKara (15 jaar oud)2023 The Starling Girl Jem Starling Nog geen datum Caddo Lake Post-produksie
Televisie 2016 : Home and Away : Tabitha Ford 2018 : Sharp Objects : Amma Crellin 2021 : Fires : Tash 2022 : The First Lady : Eleanor Roosevelt (jonk)
Jaar Titel Rol Notas2016Home and AwayTabitha FordHerhalende rol2018Sharp ObjectsAmma Crellinminireeks 2021FiresTashminireeks 2022 The First Lady Eleanor Roosevelt (jonk)Geen datumDope GirlsIn produksie
Teater Jaar Titel Rol Notas2019William Golding's Lord of the Flies EricSydney Theatre CompanyTo Kill a Mockingbird Mayella EwellShubert Theatre
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1999 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Australiese aktrises