duimnael Mustafa Al-Kadhimi (Arabies: مصطفى الكاظمي‎, gebore 5 Julie 1967) is 'n Irakse joernalis, prokureur, intelligensiebeampte en politikus, wat van 7 Mei 2020 tot 27 Oktober 2022 as die Eerste Minister van Irak gedien het.

Op 7 November 2021 het hy 'n sluipmoordpoging oorleef. Drie hommeltuie met plofstof het sy woning geteiken. Twee tuie is afgeskiet voordat dit sy woning bereik het.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Eerste Ministers van Irak Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Lewende mense