duimnael|Die Achterhoek.

Die Agterhoek (Nederlands: Achterhoek, Nedersaksies: Achterhook) vorm die mees oostelike deel van die provinsie Gelderland in Nederland.

Die Agterhoek strek van die rivier die IJssel in die weste, die Oude IJssel in die suidweste tot by die Duitse grens in die ooste, en die grens met die Overijsselse streke Salland en Twente in die noorde.

Doetinchem, Winterswijk en Zutphen sy die mees bekende stede in die Agterhoek. Doetinchem is die mees grote stad in die Agterhoek en het 58.000 inwoners.

Munisipaliteite Die volgende 11 Gelderse munisipaliteite lê in die Agterhoek-streek:

Aalten Berkelland Bronckhorst (grootliks) Gedeeltelik in die Liemers-streek. Doesburg (gedeeltelik) Doetinchem (gedeeltelik) Lochem Montferland (gedeeltelik) Montferland word ook wel heeltemal by die Liemers-streek ingesluit en Oude IJsselstreek gedeeltelik. Oost Gelre Oude IJsselstreek Winterswijk Zutphen

Sien ook Streek in Gelderland: Liemers

Streke in Overijssel: Kop van Overijssel Salland Twente

Verwysings

Eksterne skakels Plaatsengids

Kategorie:Gelderland Kategorie:Streke van Nederland