Phylica schlechteri was 'n meerjarige, blomdraende struik wat deel is van die Rhamnaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit het in die Kaapse Skiereiland voorgekom en word nou as uitgestorwe beskou, die plant is meer as 100 jaar laas gesien.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

schlechteri Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika