Die kuswitessenhout (Bersama swinnyi) is 'n struik of boom wat endemies aan KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap is. Dit staan ook as die bitterbas bekend.
Die boom se FSA-nommer is 441.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World
Kategorie:Bersama Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika