Bersama swynnertonii is 'n boom wat deel is van die Francoaceae familie en endemies aan Zimbabwe is. Dit kom in oos-Zimbabwe voor.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bron Plants of the World

Kategorie:Bersama Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe Kategorie:Endemiese plante van Zimbabwe