Die harige kusbruidsbos (Pavetta bowkeri) is 'n struik wat endemies in KwaZulu-Natal en Oos-Kaap is.

Die boom se FSA-nommer is 719.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

bowkeri Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika