Die Pondodoringklipels (Canthium vanwykii) is 'n meerjarige struik wat deel is van die Rubiaceae familie. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal vanaf die Oribiravyn tot by Lusikisiki voor.
Die boom se FSA-nommer is 710.1https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/ Die spesie is na die Suid-Afrikaanse botanikus Abraham Erasmus van Wyk vernoem.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Canthium Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika